Graad verwerf

25-Neos Hendrik van Niekerk

Hendrik van Niekerk het sy B.Inggraad in Elektroniese Ingenieurswese aan die Universiteit van Pretoria in April verwerf. Hendrik is ook ‘n oud-leerling van Neos Christian School. Die skool is trots op die leerders se prestasies en wens hulle alle voorspoed toe in hul loopbane.