CommunityVeertig-jaar knopie June 24, 2013 - by kwevoel Tannie Hannetjie du Plessis oorhandig hier aan tannie Martjie van der Merwe haar 40 jaar VLU knopie. Tannie Martjie het in 1973 aangesluit by die VLU en het al die jare se geleer van bak, handewerk en vriende maak baie geniet. Please leave this field empty Want to Receive Weekly Kwevoel Updates in Email? We don’t spam! Read our privacy policy for more info. Check your inbox or spam folder to confirm your subscription.