Seniors vier verjaarsdae
Gedurende verlede Woensdag se Bosveld-Oord vergadering, het ds Thinus Benadé van die NG Kerk, hulle ingelig oor die sendelinge wat tans in Parys, Europa besig is om sendings werk te doen. Op die foto is die verjaarsdae van Junie: Hannetjie du Plessis, Boekie Coetzer, Ds Tinus Benade (gasspreker) en Mouna van Helsdinging.