Community

Ou bekende vertrek

24-Oup

Adriaan van Rensburg of Oup, soos almal hom geken het, is op die ouderdom van 78 op Dinsdag 11 Junie oorlede. Sy begrasnis sal vanuit die Hervormde Kerk, Thabazimbi plaasvind op Saterdag 15 Junie om10:00.