L/s Koedoeskop Rugby – Ligawenners

WARMBAD – Die Kleinskole, Limpopo Ligafinaal het op Saterdag, 8 Junie 2013 te Warmbad plaasgevind. Laerskool Koedoeskop se o/13B span dring deur as Provinsiale Liga wenners. Die skool wens hierdie spannetjie geluk met hul prestasie.

24-Ls Koedoeskop rugby

L/s Koedoeskop se O/13B rugbyspan dring deur as Ligawenners, voor vlnr: Thomas Pretorius, Wynand de Kock, Jeandré van Zyl, Carlu Vos en Jovi van Niekerk. Middel: Dieter Needham, Chaslin Joseph, Stepan Breet, Michael Gouws, Mark de Bruyn en Christo Liebenberg. Agter: Brandan Pienaar, Garreth Tshabalala, Dellin du Plessis en Ruben Jansen van Vuuren. Links heelagter: Gustav Grobler (hoof) en Attie Louw (afrigter) – regs.