Thabazimbi het nog goeie diens
Ons lesers skryf:
Alle Thabazimbi inwoners, ek wil net graag my dank uitspreek teenoor die vlge. Instansies/Individue vir die absolute puik werk wat hulle gelewe het by Steenbokstraat 33. Dit is ‘n riem onder die hart om te weet daar is nog mense en instansies vir wie hulle werk, nog ‘n trots is. Ek nooi enige iemand uit om te kom kyk na die werk wat gelewer is by my huis.
Ek bedank die vlge: (1) Koedoeskopstene/Freddie Nel asook Ismael en sy span vir die pragtige beton muur wat hulle opgerig het. 014 772 1332/ 082 565 9495
(2) Die Nutsman, Rudolph du Plessis en sy span vir die pragtige veiligheids staal toegangshekke wat opgerig is. 082 318 6659
(3) David Mmellane en sy span wat my woning so pragtig buite geverf het. 072 2924559 en (4) Renante/Jan/ Marco van Rhino Utility Traps vir die netjiese swembadseil wat hulle vir my gemaak het. 014 536 3897/083 40 35383.
Ek bevel hierdie instansies te sterkste aan en hulle sal jou definitief nie in die steek laat nie, dankie vir die geleentheid. Vir ‘n baie tevrede verbruiker
Groetnis, Hans Hamman.