Mej Thabazimbi Wildsfees 2013

23-Mej Thabazimbi

Die wenners van vanjaar se Mej Wildsfees kompetisie is vlnr Annamarie du Preez (tweede prinses), Zheree Havenga (Mej Wildsfees) en Rozelle Bester (eerste prinses), saam met hulle is Jaco van Thaba Superspar wat as Hoof borg vir hierdie kompetisie opgetree het.