Community

Groot makietie by Veilingskrale

23-D J Ossewa (1)

DJ Ossewa het die gemeenskap van Northam verlede Saterdag, 1 Junie, by die Northam Veilingskrale vermaak. Die optrede is deur Northam NH Kerk tesame met Mawala Lodge georganiseer. Op die foto is DJ Ossewa saam met Riana Botha.