Community Trompoppies by 1ste kompetisie June 10, 2013 kwevoel Laerskool Platina se Trompoppies het op 25 Mei aan hul eerste kompetisie te Klerksdorp deelgeneem. Die dogters het hul goed van hul taak gekwyt en die skool is baie trots op hulle. Related