Community

Nuwe speelparkie vir leerders

SONY DSC

Die Grondslagfase van Laerskool Platina is baie trots op hul nuwe speelparkie wat op Maandag 20 Mei op ‘n gepaste wyse ingewy is. Hulle bedank al die Graad 1 ouers wat fondse daarvoor ingesamel het. ‘n Spesiale dank aan me Martie de Castro wat in beheer was van die fondsinsameling en ook mnr Koos Peacock van Peacock staalwerke, wat die apparaat gemaak het.