Nuwe bus vir Platina leerders

SONY DSC

LS Platina het op Vrydag 24 Mei hul splinternuwe bus ontvang. Mnr Leon Nigrini (waarnemende hoof) en dr Phillip du Preez (beheerliggaamvoorsitter) tesame met die bestuurspan van Laerskool Platina, het die sleutels in ontvangs geneem. Vlnr: mev S Holloway (beheerliggaam), me L van der Westhuizen (bestuurspan), mnr L Nigrini (waarnemende hoof),  dr P du Preez (beheerliggaamvoorsitter),  me A Jordaan (bestuurspan) en me M Miller (bestuurspan).