Community

Huweliksklokkies

22-Swanepoel egpaar

Allen en Danita Swanepoel is op 26 Mei 2013 deur Pastoor Steven Enslin vanuit die AGS Kerk Thabazimbi in die huwelik bevestig. Die paartjie vestig hul in Brits.