L/S Koedoeskop rugbyspeler haal Limpopo span

KOEDOESKOP – JT Cronjé, ‘n leerder van Laerskool Koedoeskop het die o/12 Limpopo Rugbyspan gehaal. Hy het die afgelope naweek, 17 – 19 Mei, reeds deelgeneem aan die oefenkamp saam met die span.  Die skool wens hom geluk met hierdie puik prestasie.

21-LS Koedoeskop JT

JT Cronjé, ‘n rugbyspeler van Laerskool Koedoeskop het die o/12 Limpopo Rugbyspan gehaal.