HFM Skaakuitslae

KIMBERLEY – Drie skaakstudente van HFM het vir Noordwes skaakunie deelgeneem aan ‘n Interprovinsiale byeenkoms te Kimberley.

Igee Theron speel in die o/16 afdeling en wen al drie sy rondtes, die o/16 span wen ook die kampioenskap. Dijan van der Merwe en Hannelie van Rensburg albei o/18 spelers, wen elk een van hulle drie rondtes.