NYLSTROOM – HFM se gholfspelers het op 10 Mei teen Nylstroom en Heuwelkruin op Koro Creek Gholfbaan gekompeteer.
Die B en C spanne wen baie gemaklik met 3-1 elk. Henno Jordaan blink egter uit deur sy wedstryd met ‘n rondte van 82 houe te wen.
Thabazimbi News l Nuus