Bosveld Akademie leerders oppad na Winterspele

20-Bosveld akad

Dié leerlinge van Bosveld Akademie is gekies om aan die Noord-Transvaalse span vir die winterspele op Groblersdal te 20-22 Junie deel te neem. Agter vlnr: Christine Swart (hulpafrigter: Bulletjies en Rammetjies), Erik Snyman (o/13A), Sarah-Jane Jacobs (o/13A), Ockert Goosen (o/15A), Dwayne Finn (o/15A), Henco Botha (o/13A) en Jaco Vorster (o/15A). Middel: Stellie Jacobs (o/11A), Juandré Barnard (o/13A), Anton Barnard (o/13A), Ian Botha (o/11A), Johann Greyling (o/13A) en Louis Trichardt (o/13A). Voor: Divan Muller (Rammetjies), Christoff Marx (Bulletjies), Henré Schoeman (Rammetjies) en Devonric Swart (Bulletjies). Afwesig: Muna-Mae van Zyl (o/19B), Louré van der Walt (o/19B), Marnus Struwig (o/19A), Nico Roets (o/19A), afrigter (o/19B) Lindi de Villiers en afrigter Naudé Koen.