Strewe maak lappoppe

MAKOPPA – Die dames van Strewe VLU-tak het op 13 April ‘n heerlike werksoggend aangebied.

Daleen van der Merwe het die dames gewys hoe om hul eie lappop te maak.  Die volgende vergadering is by Badger Bush Lodge, kontak Ilna Schutte vir meer inligting by 082 774 8803.

SONY DSC

Daleen van der Merwe het ‘n demonstrasie gelewer oor die maak van lappoppe.