L/S Thaba spog met Limpopo Rugbyspelers

THABAZIMBI – Die o/12 rugbyspelers van Laerskool Thabazimbi was die afgelope naweek na Pietersburg waar hulle aan rugbyproewe deelgeneem het.

Hulle het aan die finale proewe deelgeneem om opgeneem te word in die Limpopospan. Die skool wens die spelers geluk met hul puik prestasie.

20-Limpopo rugby

Die o/12 rugbyspelers wat in die Limpopospan opgeneem is, vlnr: Carel Röhrbeck, Tsiimiswa Nemavhola en Henco van Staden.