305ste Bloedskenking

20-bloedskenk

Mnr Charles Pelser wat sedert 1982 bloed skenk, het op Woensdag 8 Mei sy 305ste eenheid geskenk. Saam met hom op die foto is Marie Steenekamp, bloedskenkkoördineerder en bloedskenkpersoneel.