Wenners van Baba- en Kleuterfotokompetisie
THABAZIMBI – Die jaarlikse Landbou en Nywerheidskou se Baba en Kleuterfotokompetisie afdeling, spog vanjaar met ‘n voorlopertjie tot die ware Jakob. Die uitslae is tydens die Bosveld Akademie Privaatskool se Pretdag op Vrydag 5 April aangekondig. Hou die Kwêvoël dop vir die volgende baba- en kleuterfotokompetisie. Foto’s: Christine van Show’s Action Photography.
Marlize van Rooyen (0-6 maande).
Hannes Nortje (0-6 maande).
Jay-Dean en Shana-Lee Joubert (6-12 maande).
Jano Zeeman (6-12 maande).
Esmirelda Truyens (1-2 jaar).
FJ de Kock (1-2 jaar).
Carmoné van Staden (2-3 jaar).
Nicolaas Oosthuizen (2-3 jaar).
Shanté Oosthuizen (3-4 jaar).
Gihan Prinsloo (3-4 jaar).
Juané de Kock (4-5 jaar).
Brandon Wilken (4-5 jaar).