
Twee leerlinge van Thabazimbi Stoeiklub het medaljes verwerf tydens hul deelname aan die Limpopo Ope Kampioenskappe wat te Menlyn Pretoria op Saterdag 20 April aangebied is. Gerhard Snyman het goud verwerf in die o/13 jaar 36-39kg afdeling , en Duncan Loubser verwerf brons in die o/15 jaar 58-63kg.
Related