Slimkoppe by Bosveld Akademie

18-Bosveld Akad akademie

Bosveld Akademie het hulle top akademiese presteerders vir die eerste kwartaal aangewys. Agter vlnr: Gerda Goosen 93.1% Graad 10, Ockert Goosen 82.6% Graad 8, Dewald van Rhyn 78.3% Graad 11 en Marisna Fröhlich 89.1% Graad 10. Voor:  Stellie Jacobs 78.00% Graad 5, Anica Goosen 82.4% Graad 5, Amorie Lottering 76.7% Graad 4, Juandre Barnard 86% Graad 6 en Adri van Reenen 83.4% Graad 4.