Sport

Neos atleet presteer

17-Neos

Henriette le Roux van Neos Christelike Skool, Koedoeskop, behaal ‘n vierde plek in 400m hekkies tydens die afgelope SA Skole byeenkoms in Oos–Londen.