Graad verwerf

18-Rouxlé Botha

Rouxlé Botha, dogter van Henk Botha, het op 12 April haar B.Sc. (Hons.) Genetika graad ontvang. Sy is tans besig om haar meestersgraad aan die Universiteit van Pretoria te voltooi.