Grootjies woon doop by

15-Doop vd Berg

Oom Jan en tannie Bettie van den Berg van Thabazimbi het die groot voorreg gehad om hul vyfde agterkleinkind se doop te kon bywoon. Hier is hul saam met Mighael, seun van Jan-Louis en Gerlize van den Berg.