General

Dankie

Ons lesers skryf:

Hiermee wil ek net gebruik maak van die geleentheid om my dank aan die onbaatsugtige mense van die dorp te toon. Baie dankie aan Bosveld Apteek wat ‘n maandvoorraad vitamienaanvullings borg aan een van ons dorp se top maraton atlete, Victor Mugwara.  Hy het begin Maart vanjaar die Marakele halfmaraton gewen en oefen doelgerig om verder te presteer. Dankie vir jul ondersteuning dat hy fisies sy beste kan bereik.

Vriendelike groete

Dr. Berna Foulds

Biokineticist