Community

Rooiberg rondlopers

OLYMPUS DIGITAL CAMERA

Een van die kopsere van Rooiberg is die loslopende diere wat dag en nag in die dorp se strate doenig is. Behalwe beeste is daar Boerbokke en donkies.