Bakkie vir Bejaardesorg

12-Bejaardesorg bakkie
Thabazimbi Bejaardesorgtrust bestuur die twee bejaarde toevlugoorde, Bosveldoord en die onlangse nuwe ontwikkeling, Huis Immergroen. Die bestuur bestaan uit die predikante en een ander lidmaat van die Hervormde kerk, die NG kerk, die Gereformeerde kerk en die Afikaanse Protestantse kerk. Daar is onlangs besluit om ‘n bakkie te koop vir Marie Steenekamp wat kosbare werk vir die bejaardes doen en dikwels ook groente en kruideniersware met eie vervoer aanry – ook by Tambotie versorgingeenheid. Op die foto is Marie in die puik opgedoende 1400 bakkie.

Want to Receive Weekly Kwevoel Updates in Email?

We don’t spam! Read our privacy policy for more info.