SportTop Stories HFM se trots March 22, 2013 kwevoel HFM se trots, die groep leerlinge het almal eerste plekke verwerf met hulle deelname aan die Interhoër wat gehou was op Saterdag 23 Februarie te Hoërskool Nylstroom. Hier sit hulle met al die bekers en by die vlam van trots. Related