HFM Atletiek

11-HFM provinsiaal

Die ses atlete van HFM het op 2 Maart te Polokwane aan die Provinsiale atletiekbyeenkoms deelgeneem. Al ses hierdie atlete het hul Provinsiale kleure verwerf. Op die foto is hulle vlnr Dean Nel verwerf sy Provinsiale kleure vir 200m, Jeanri Janse van Rensburg verwerf haar Provinsiale kleure vir hoogspring en Kenneth Boy verwerf sy Provinsiale kleure vir 200m. Agter Abrie du Plessis verwerf sy Provinsiale kleure vir diskus en Ludwig Pieterse verwerf sy provinsiale kleure vir gewigstoot. Afwesig Michelle van der Sandt wat haar Provinsiale kleure vir gewigstoot verwerf het.