Miné Lategan van Laerskool Thabazimbi is in die Provinsiale Atletiekspan opgeneem nadat sy en nege ander atlete van Laerskool Thabazimbi gaan deelneem het te Polokwane om te kon kwalifiseer vir die proewe. Miné het ‘n eerste plek in hoogspring tydens die Provinsiale kampioenskappe verwerf. Sy neem eerskomende Satedag 16 Maart te Sasolburg aan die S.A. Kampioenskappe deel.