General

TBZ Laerskool Gholfdag

THABAZIMBI – Laerskool Thabazimbi het op Vrydag 22 Februarie hulle jaarlike gholfdag aangebied. Op die gholfdag was daar ‘n bore hamper op die spel vir die gelukkige trekking wat deur Wesenterprises geborg is. Die gelukkige wenner was Chappies Behrens, maar hy was so goedhartig en het die prys teruggegee as ‘n skenking, dit is opgeveil vir die bedrag van R2000.

10-LS Golf 2

Tommie Pretorius van Wesenterprises, die wenner Chappies Behrens en Karen Azar van Laerskool Thabazimbi.