Sport

LS Vanwykskraal atleet presteer

10-christelle

Christelle Brink het Vrydag 1 Maart aand die Limpopo Atletiekbyeenkoms deelgeneem en ‘n derde plek behaal met gewigstoot dogters o/13.