DA open nuwe takke

THABAZIMBI – Die Demokratiese Aliansie het twee nuwe takke in die Thabazimbi omgewing gestig. Smashblock in wyk 3 onder leiding van Raadslik Bertie Joubert, Dwaalboom in Wyk 1 onder leiding van Piet Strydom. Die DA het nou altesaam 5 takke in en om die Thabazimbi gebied.

10-DA nuwe takke

Raadslid Bertie Joubert saam met die nuwe DA lede van Smashblock waar die nuwe tak gestig is op Saterdag 2 Maart.