Bosveld oord hou vergadering
Die bejaardes van Bosveld-oord het Donderdag 6 Maart hulle maandelikse vergaderinge gehou. Dr Fouche het hulle kom toespreek oor wat cholesterol is en die gevare daarvan. ‘n Paar verjaarsdae word gevier gedurende Maart maand. Op die foto is Dr Fouche, Marie du Plessis verjaar 23 Maart, Andries Labuschane verjaar 26 Maart en Grita Collin het 4 Maart verjaar. Afwesig Sophia le Grange wat tans in die hospitaal aansterk.