Laerskool Thabazimbi het verlede Saterdag 2 Maart die Hardekool Rugby en Netbal dag aangebied. Deelnemende skole was Laerskool Pietersburg, – Middelburg,- Platina, – Koedoeskop en Thabazimbi. Laerskool Thabazimbi se Netbal spanne het amper skoonskip gemaak deur meeste van die wedstryde wat gespeel is te wen.