Sport VanWykskraal Distrik uitslag March 8, 2013 kwevoel Christelle Brink het ‘n eerste plek behaal by die Distrik byeenkoms op 16 Februarie te Potgietersrus in die gewigstoot dogters o/13 item. Sy wen met ‘n afstand van 10.61m. Related