Business

Romanse by WES

09-09-WES Valentyn

WESenterprises het ‘n Valentyns kompetisie aangebied saam met Eagle Mountain Spur waar die gelukkige wenner ‘n ete vir twee kon wen. Op die foto is die gelukkige wenner, Danie Minnaar saam met Diane Saunders van WES wat die prys oorhandig.