HFM wen ook sangbeker!

08-Inter Sangbeker plus afrigters

Die sangafrigters, links vlnr: Juff Magriet Erasmus, Lize Fouché, Aneen du Plessis, Henco Smith en Juanita Erasmus en regs, Christa Els en Luzette von Wiellich, saam met die dirigente en die sangbeker wat hulle vir Frikkie Meyer verower het.