Bosveld Akademie Atletiek
Bosveld Akademie het 9 Februarie aan ‘n atletiek byeenkoms te Potgietersrus deelgeneem en baie goed presteer. Daar het hulle 21 eerste plekke,17 tweede plekke en 13 derde plekke behaal. Agter vlnr : Gert Stiglingh, Ockert Goosen, Dera van der Walt, Michael Knoetze, Marnus Struwig, Louré van der Walt en afrigter Christine Swart. Middel vlnr Stephan Labuschagne, Ivan Frohlich stel ‘n nuwe rekord op, Nico Roets stel ‘n nuwe rekord op, Erik Snyman, Antonie Grobler en Doné Roets. Voor: vlnr Muller van Reenen stel ‘n nuwe rekord op, Edward von Kleist, Devonric Swart, Christoff Marx, Adri van Reenen, Benrick Booysen, Stellie Jacobs, Lina Jacobs en Ethan Smith. Afwesig Gerda Goosen.