Bosveld Akademie neem deel aan ‘n atletiek byeenkoms wat gehou was te Paadekraal op 16 Februarie. Daar presteer hulle goed en kom met die volgende uitslae huistoe. Hulle verower 10 eerste plekke, 8 tweede plekke en 7 derde plekke. Agter vlnr: Antonie Grobler, Erik Snyman en Ockert Goosen. Middel vlnr: Muller van Reenen, Adri van Reenen, Juandré Barnard, Devonric Swart, Louis Trichardt, Lina Jacobs en Stellie Jacobs. Voor: Nicolet Trichardt stel nuwe rekord op in 80 m vir dogters.