Hartjies by SAVF Kleuterskool

08- Hansie en grieke kleiterskool valentynsdag

Die kleuters van die SAVF Hansie en Grietjie Kleuterskool het Valentynsdag gevier deur eiehandig kaartjies vir hul ouers en geliefdes te maak en ook groot makietie gehou met ‘n Valentynsdag partytjie.

Want to Receive Weekly Kwevoel Updates in Email?

We don’t spam! Read our privacy policy for more info.