Community

59 Goue jare

08-egpaar Boschfontein

Hilton en Shirley Botha van die plaas Boschfontein met die herdenking van hul 59ste huweliksdag. Hulle is oorspronklik van die plaas Hoopdal by Matlabas.