Wilde Weste

07-LSKoedoeskop Huissport Cowboys

Die dirigente van LS Koedoeskop se Blouspan het hierdie jaar besluit om die Wilde Weste te verteenwoordig en soos regte Cowboys die dag aangedurf.