Valentyn – Reik uit na meer as net jou geliefde

07-Valentyn gym groep Thabazimbi Gholfklub het van Valentynsdag gebruik gemaak om uit te reik na Active Life Gym se aerobiese klasse vir ‘n vroegoggend stap om die gholfbaan – met verversings daarna.