Community

Pad nogsteeds net stof

THABAZIMBI – Hierdie pad is steeds die enigste pad in die Industriële gebied wat nie geteer of geplavei is nie. “Al die ander paaie is begaanbaar” soos een van die besigheidseienaars met Kwêvoël gedeel het.

Die Munisipaliteit het al 3 jaar gelede belowe dat hierdie pad ook geteer gaan word, maar steeds wag hulle.

07-pad

So lyk die pad wat daagliks in gebruik is deur verskeie besighede en hul kliënte nogsteeds na 3 jaar se lee beloftes van die Munisipaliteit.