Community

Jong luggeweer skut presteer te Pretoria

07-Ls TBZ J L Steenekamp

J L Steenekamp, ‘n leerder van Laerskool Thabazimbi het op 9 Februarie aan ‘n skietkompetisie deelgeneem te Pretoria wat op die Weermag se skietbaan aangebied was. J L het met ‘n .22 geweer geskiet en behaal 3 brons medaljes en een silwer.