Eerste vergadering van 2013 vir bejaardes

07-Bosveld oord verjaarsdae

Bosveld Oord het verlede Donderdag 7 Februarie, hul eerste vergadering vir die jaar gehou te Bosveld Oord. Die gasspreker vir die dag was Colin Samson en hy het met die bejaardes kom gesels oor gehoor en gehoor apparate. Hoe die gehoor apparaat werk en die kostes verbode aan die apparaat. Op die foto is Februarie se verjaarsdae dames en Advantage Laboratories se personeel, vlnr Hannetjie du Plessis, Lorraine Dorfling, Lynette Roets, Colin Samson en Berna Foulds.