Sport

Bosveld Akademie Huissport

07-Bosveld Akad Huis sport

Die groot groep atlete van Bosveld Akademie het op 26 Januarie 2013 aan hul Huis sport byeenkoms deelgeneem. Tydens die atletiek byeenkoms is 30 nuwe rekords opgestel. Saam met hulle op die foto is Juffrou Christien Swart en Mnr Peet Vorster.