Community

Belydenis van geloof

07-GEREF Kerk Belydenis

Die Belydenis Katkisante van die Gereformeerde Kerk Thabazimbi wat op Sondag 10 Februarie 2013 belydenis van geloof afgelê het. Hulle is saam met die leraar heel links, ds Neville Boy,  vlnr: Lindsay Nigrini, Janri Pelser, Elzaan Boy, Jolanda Stoltz, Clemens Steenkamp, Stefan Joubert, Nico de Wet en Bennie du Plessis.